Solly ozrovech biography of abraham
Solly Ozrovech () was vir meer as 40 jaar predikant in die Kaapprovinsie, waarna hy hom voltyds begin toespits het op die skryf van Christelike..
Solly Ozrovech
Ds.
Second hand books online |Best used book shop |Individuals selling books to Individuals| Secure payment options |Integrated courier pricing|.Solomon (Solly) Ozrovech (gebore Pole, 17 Januarie1927 – 4 Maart2015) was 'n skrywer van Christelike boeke, 'n afgetrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en gewese direkteur van die destydse weeshuis op Ugie in die Noordoos-Kaap, wat op sy voorstel herdoop is tot die Kinderoord M.T.R.
Smit, ter ere van die instelling se stigter, ds. M.T.R. Smit.
Herkoms
[wysig | wysig bron]Ozrovech se ouers was PoolseJode wat, toe hy en sy broer nog klein was, na Suid-Afrika geïmmigreer het en so die Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog, waarin meer as 3 miljoen Jode net in Pole hul lewe verloor het, vrygespring het.
Abraham Paul Kriel () J. G. Van der Watt, 1 book.
Nadat albei hul ouers in 'n motorongeluk in Johannesburg gesterf het, is die seuns in 'n onbekende land sonder enige familie wees gelaat. Weens 'n misverstand het hulle in die weeshuis op die Noordoos-Kaapse dorp Ugie beland, pleks van die Joodse weeshuis in Brixton.
Ozrovech het in 'n onderhoud met Hanlie Retief wat op 11 November